wapen_Hartland.jpg

HARTLAND Ons nuwe Vaderland

$10.00

  • product code: IFXPIM
  • product type: membership subscription
Share

Hartland ons Vanderland in Suidelike Afrika

As jy nog nie by die HARTLAND werf was gaan hierhttps://hartland.online

Wie mag aansluit? Almal wat Afrikaans verstaan al is jy engelssprekend. As jy jou met die Boere volk, Bruin of Blank, of met die Gelofte volk kan vereenselwig is jy welkom.

Hier gaan ons Afrikaans praat en Engels sprekendes moet kan vertaal. Niemand is ons vyand en ons is niemand se vyand.

ONS STAAN VIR VEILIGHEID VAN AL ONS MENSE EN ONTWIKKELING IN SUIDELIKE AFRIKA.

Christelik maar sonder om ander gelowe te verbied of te kleineer soos Juduism of Muslim. Ons gebruik wel Christelike standaarde en beginsels.

Ons ontwikkel tot almal se voordeel in Suidelike Afrika maar ons glo dat ons sekuriteit baie goed moet wees om ons mense se veiligheid te verseker in samewerking met lande in Suidelike Afrika.

Ons spesialiseer in:

1.Opleiding van ons kinders en jong mense in Afrikaans.

2.Sekuriteit vir veiligheid

3. Aftrede vir pensioenarisse met gesondheid sorg in spesiale te huise. Modern en bekostigbaar.

4. Spesiale bekostigbare hospitale vir ons mense met wereld beste tegnologie.

5. Die nuwe ontwikkeling van fabrieke saam met Duitsland

6. Beskerming en ontwikkeling saam met die wereld se 11 voorste lande.

7. Die bou van drie nuwe stede, Internationale stad, Saaicity en Cheetahstad

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

overview

Description

Features

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

purchase membership