How/Hoe - Pay/Betaal visa - mastercards via Paypal

Sep 11 2019 posted by Basies marketing , cards , visa , mastercard members
How/Hoe - Pay/Betaal visa -  mastercards via Paypal

Scroll down for English. Jy kan met meeste kaarte betaal via Paypal. Hierdie webwerf werk ook op selfone

Hoe sluit ek aan: Kies produk pakket > Registreer > kyk vir foute > voltooi proses > kies Paypal vir betaling > jy sal herlei word na Paypal > Kies kaarte of Paypal rekening > VOLTOOI EERS JOU LAND WAAR JOU BANK IS > voltooi kaart besonderhede EN Paypal vir nuwe rekening > Alles reg?

Gaan na jou epos en bevestig jou epos by Paypal

Probleme en jy skryf aan:store@affiliatebannk.netof oor Paypal gaan nahttps://paypal.com en teken in op jou rekening. Ook om veranderings te maak.

Kyk dat jy jou epos ontvang vanaf store@affiliatebank.net > Gee een dag kans > Kyk ook onder spam, junk, of massa pos as dit nie in jou inbox is.

Kyk dat jou lidmaatskap betaling maandeliks op datum is. Dan is alles Hartland mooi.

Help ons om jou te help.

English: How to join.

Select your product > add to cart > complete registration and submit > check for errors > Select Paypal for payments > select subscribe option for cards or from your paypal account > Change country to where your bank is > complete card detail and also open account with Paypal > complete and check for errors > Go to your email and confirm your email with Paypal.

Check that you do receive your email from affiliatebank,net as well as Paypal.

If it is not in your inbox also look in spam or bulk.

Problems and you write tostore@affiliatebank.netOR for Paypal login to your Paypal account herehttps://paypal.com

This is also for all changes you want to make.

Then everything is Hartland awesome!!!



UA-19018329-1