Hartland Springbokke

Hartland Springbokke
Sep 27 2019 posted by Basies 0

Hartland Springbokke vir Rugby en krieket - Groen en Goud Wil jy ons sport ondersteun. Jy is welkom. Springbok Rugby is begin nog voor Suid Afrika ontstaan het en is dus nie 'n sport wat aan so land behoort nie Later het Krieket aangesluit. Die protea het niks met springbokke te doen en daarom ondersteun ons net die Springbokke. As jy bloot wil bydra dat ons sport te ontwikkel nooi ons jou uit om lid te word van die sport vir Spingbokke in Suidelike Afrika. om verwarring te voorkom noem ons dit dan ook die Hartland Springbokke. Jou ondersteuning is brood nodig. Help ons om jou te Help. Vir net $10 per maand kan jy duisende sport sterre vir ons toekoms verseker... HELP ONS OM DIE HARTLAND SPORT TE ONTWIKKEL - Bokke

read more →

UA-19018329-1