Die Skepping se Gees

Die Skepping se Gees

Die Skepping verduidelik hoe ons son stelsel ontstaan het maar ook die enigste moontlikheid. Hoe werk die Heilige gees na die uitstorting van die gees. Die Heilige gees is vandag "God met ons" die Drie-enige-God is nie meer daar ver maar by ons en om ons. Hoe werk dit? daar is nie in die Bybel 'n boek oor die gees nie. Die Skepping se Gees verduidelik in baie maklik verstaanbare taal 'n samestelling van honderde versies in die Bybel.

Dit is vandag 'n moet om hierdie eboek te lees sodat dit in vandag se moderne tegnologie verduilik kan word aan kinders wat verward groot word. verward want hulle word bestook met valse inligting en verdraaide inligting deur mense wat net agter geld aan is.