Skape en bokke sukses van R70 000

Jul 29 2017 posted by Deon skape , bokke , skaap , bok ,
Skape en bokke sukses van R70 000

Sluit aan by ons lede programme en maak wins op net 4 hektaar. As ons mense dit kan doen kan jy ook. Ons het die "know how". In Afrikaans die beste tegnologie.

Ons mense waar jy ook kan aansluit het reeds die 150% produksie kerf bereik. Ons volgende teiken is 200%. Dit beteken as jy 100 ooie het wil jy 200 lammers per jaar kry. Hoe?

As ons die 150% kon bereik dan is die 200% ook moontlik. Neem deel en ons werk aan verskeidenheid planne oor hoe om veral jou bestuur te verbeter. Minder grond en meer skape en bokke. Dit is ons doel. Ons teiken. Ons doelwit. Terwyl ander nog sukkel met vrektes kan jy saam met ons boer.

ONS BOER VOORUIT MET SPOED.