Your cart

no items in your cart

Main categories

FAQ categories

Left ad block

Die Skepping se Gees, kombinasie van Die Lewende eBoeke

Die Skepping se Gees, kombinasie van Die Lewende eBoeke

Die Skepping se Gees - Buitenste ruimte - ontdekkings - lewens reis - doel van die lewe - Heilige Gees - engele - Wie het God gemaak? - ewige lewe - vyf minute na die dood - evolusie - Wat om te glo... Weet jy waarmee word jou kinders gebombardeer?…

R370.00

more info add to cart
Begin en versnel met Skape en Bokke

Begin en versnel met Skape en Bokke

Kleinvee, Skape en Bokke. Merino, Dorper, Vetstert tot Boerbok. Ons begin van die aankoop keuses, siektes, krale, diefstal tot volle produksie. Dan slaan ons oor na versnelde produksie met kampe, lekke, afdakke tot Hidroponiese groenvoer. Winter, droogte veldbrande tot benutting van bome. As ons beweer ons begin dan begin ons…

R900.00

more info add to cart
Hidroponiese Groenvoer en Lusernbome

Hidroponiese Groenvoer en Lusernbome

Groenvoer - (DIY) Kom bou jou eie saam met ons... Ons het 335 lede in totaal aan die begin van 2017. Vanjaar gaan ons verder om produksie van lammers te verhoog. Vir elke 100 ooie wil ons 150 lammers produseer. Dit is 'n lampersentasie van 150%. Voer jy skape, beeste,…

R130.000.00 R900.00

more info add to cart
SAAI Stigting

SAAI Stigting

Dis nuut, dis jou toekoms. Weg met apartheid. Weg met rasse haat. Weg met die ou regse politiek. Jou toekoms is: Werk - ekonomiese ontwikkeling - afrikaanse opleiding - opleiding vir werk - mediese sorg - sekuriteit Saam met Christus en die SAAI Stigting die toekoms in ... Die Gelofte…

R0.00

more info add to cart