groenvoer_H.gif

Hidroponiese Groenvoer en Lusernbome

R130.000.00 R900.00

  • product code: NKFYTI
  • product type: membership subscription
Share

Groenvoer - (DIY) Kom bou jou eie saam met ons...

Ons het 335 lede in totaal aan die begin van 2017. Vanjaar gaan ons verder om produksie van lammers te verhoog. Vir elke 100 ooie wil ons 150 lammers produseer. Dit is 'n lampersentasie van 150%.

Voer jy skape, beeste, wild, varke hoenders of sulke diere? Dan moet jy nou mooi lees. Jy is nou op die regte plek. Kos die voer jou baie geld? Jy is nie die enigste een nie.

Baie mense (soos ek en jy) het ons bangkrot gevoer aan al die "wonderlike voere". Die meeste voere is inderdaad wonderlik maar teen die pryse kan jy nie ekonomies boer nie. .

So baie Boere het al die "mooi somme" gemaak en na 'n paar maande of selfs jare gevind dat jy net nie meer kan kompeteer nie. Soos ander mense het ons ook begin soek na alternatiewe en_gevind. Ons noem dit die_protien fabriek. Kom ons kyk wat dit behels.

Gewone groen gras wat puik is vir melkbeeste se protien is 19% en die energie 12 ME. Ons het nou 'n metode om dit na te maak binne 7 dae. Die protien kan selfs meer wees tot soveel as 26%

Om deel te word van ons groep gaan jou eenmalig R900 kos. Dan kry jy al die bestaande inligting en pdf dokumente met planne oor hoe om jou eie stelsel te bou. Daarna kyk ons in detail en staps gewys hoe om jou eie groenvoer te kweek.

Laastens gaan ons in detail kyk na ons betaande lede se sukses om meer doeltreffend met die groenvoer te boer. Ons kyk na risiko's gee raad en deel ons sukses in die groep. Ons gaan jou baie geld spaar maar nog meer jou hand neem om 'n reuse sukses te maak.

Moenie wag nie sluit nou aan by ons groep wat reeds suksesvol is....

This is a membership(NOT a download) and info will be send via email to you.

. Om die proses in detail te volg moet jy die item by jou koopkaart voeg en betaal daarvoor. Ons gaan egter eers kyk na meer detail.

So werk dit;
Jy neem gewone saad wat nie behandel is nie en plaas dit in 'n emmer met medisyne vir die saad. Die medisyne voorkom siektes soos swamme in jou voer. Daarna plaas jy dit in spesiale bakke waar dit deurlopend benat word. Tussen vyf en sewe dae later oes jy die spruite soos op die foto gesien kan word.

Jy gooi die spruite netso vir jou diere. Ons gebruik net 3 items - water - saad - medisyne. Niks anders. Dwarsdeur die jaar kan jy voer produseer teen 350 kg per dag vir een stelsel. Dit is meer as 10 ton per maand en jy gebruik net 700 liter per dag. Nee, ek het nie 'n fout gemaak nie... Net 700 liter water per dag.

Van die water verdamp en ander word deur die plant ge-absorbeer. Daar bly egter water oor vir jou beeste as drinkwater. So ons het nou die planne om met die 700 liter water jou beeste (of ander diere) water te gee en dan ook nog 10 ton kos te produseer.

Ons gaan egter werk daarop dat ons 2.3 kg per skaap voer. As jy meer diere wil voer kan jy bloot die stelsel verdubbel.

Planne
Ons planne wat jy moet koop is geskoei om self jou eie stelsels te bou. Die rakke bou ons met goedkoop pype wat nie roes nie. Omdat ons kostes op die langtermyn wil teen werk gebruik ons son-energie. Jy kan so stelsel bou saam met ons vir tussen R 15 000 en R45 000.

Daar is stelsels te koop vanaf so R186 000 as jy nie self wil bou nie. As jy egter geld wil bespaar gee ons aan jou die planne teen die spesiale prys van net R900. eenmalig om lid te word. Pryse mag verhoog word soos die aanvraag en inflasie styg.

Ingesluit is metodes, planne en die_moet en moenies om jou baie skoolgeld te spaar. Niemand gaan jou waarborg dat jy nie giftige voer gaan produseer nie. Jou diere kan dus vrek as jy foute maak en nie na goeie raad wil luister nie.

As jy egter ons raad volg sal jy saam met ons lede goeie voedsame kos kan produseer. LET WEL, ander mense met ander stelsels het al giftige kos geproduseer maar ons en ons mede Boere in ons program het nog nooit tot tans in 2017 enige diere verloor nie. Dit is nou weens die voer wat hier gekweek word.

Inteendeel het ons diere gesonder geword omdat dit 'n baie natuurlike hoogs verteerbare voer is. Vars voer geproduseer. Deur jouself.

Koop gerus die planne waar ons al die feite versamel het en met al ons lede deel. Ook kry jy my eie planne van die rakke en son-stelsel saam. As jy nie 'n afdak of stoor het nie kan jy ook jou eie tonnel of houer bou en ons gee die planne gratis saam.

Daarna deel ons inligting van lede oor hoe ons die stelsel kan verbeter en goedkoper meer voedsame groenvoer kan produseer.

Lusernbome vir droogte en groenvoer-

Aan al ons lede beskryf ons ook die proses om jou grond en weiding te verbeter met Lusernbome. Hierdie wonderlike boompies kan jou dra-krag in die koue wintermaande drasties verhoog.

Dit is veral in die ryp gebiede waar ons veral in die wintermaande kos wil produseer wat bekostigbaar is. Ons bespaar mense duisende rande weens foute wat deur onkunde veroorsaak word. So dikwels vind ons dat mense die bome wil kritiseer in plaas van die verskaffer.

Hulle koop verkeerde bome. Volg verkeerde prosedure. Plant op verkeerde plekke. Laat die saad vrot word. Koop te min of te veel of te groot of plant te gou op verkeerde tye en so gaan dit aan.

Jy kan jou eie plant as jy wil maar dit is onder andere die waar, hoe en wanneer waar mense regtig fouteer. Dan vrek die bome en soek die mense iemand anders om die skuld op te pak. Oor die rede gee ons eerder die regte raad en planne sodat jy met die _nodige kennis jou eie voere kan produseer dwarsdeur die jaar.

Ook mense wat nie voldoende grond het nie, kan nou eerder die metodes volg as om miljoene vir nog 'n plaas te spandeer.

Dan gee ons ook planne oor hoe die stelsels benut kan word om voordeliger te wees as net die stelsels opsigself. Van ons vriende het al hul skape vermeerder van 150 na 600. Ingesluit is ook hoe ons brande voorkom met die stelsels en hoe om brand skade se invloed te verminder. Soms dink mense net nie daaraan nie.

As jy al die planne wil bekom om meer winsgewend te boer kan jy dit nou koop. Ons praat van 'n fraksie van die koste van of voer te koop of spilpunte. Dink net weer, 700 liter per dag gee 10 ton groenvoer per maand. Voeg nog Lusernbome by en jy is 'n wenner met 30 ton voer per hektaar. Vermeerder jou voer tot 100 ton per hektaar en oorkom droogtes oor die lang termyn.

Wat moet jy doen?Jy Koop hier die program en betaal dan R900 met jou eie bank. Ons Bank detail sal vir jou gegee word. Hou daarna jou epos fyn dop en kyk ook dat die epos nie onder "spam" is nie. Jy is dan lid van die groep en sal detail per epos ontvang. Enige probleme kontak ons per epos. Ons antwoord alle epos binne 2 werkdae en waarborg dat jy jou produk sal kry. Jy moet net kyk dat jou epos adres reg is en jou epos stelsel reg werk._Al ons lede is tevrede,. jy sal ook wees.

Groenvoer - produseer met ekonomiese en winsgewende metodes;

Ons groepeer die inligting en bou self die stelsel.

Kapitale uitleg is R15 000 tot R45 000. Dit hang af van wat jy reeds het soos 'n afdak, pompe en elektrisiteit.

Ons kyk spesifiek na sonkrag om jou produksie koste so laag moontlik te hou. Jy kan 'n oop stelsel gebruik maar in die winter moet jy bietjie toemaak sodat die groei nie erg benadeel word nie. Dan is dit ook belangrik dat daar lug en lig moet wees. Die lug word gebruik vir stikstof behoeftes en die lig vir foto-sintese. Die voer moet donker groen wees en gesond.

Hoog in minerale, vitamiene en protiene. Hoe groener hoe meer die energie. Dan stimuleer ons die plante met suurstof of ozoon.

Hier is die voedingswaardes;

Gars spruite bevat 369.00 kalorie (gars spruite 100g)
- 46.60 g koolhidrate(gars spruite 100g)
- 7.60 g vet(gars spruite 100g)
- 28.60 g protien(gars spruite 100g) Normaalweg word dit as 19% plus protien geproduseer.

Sonder die kapitale uitleg het jy arbeid nodig om die voer vir die diere te gee. Die bakke te was en weer saad in te gooi. Jy moet die saad koop en water pomp. As ons met sonkrag pomp is die energie kostesnul. Die grootste uitgawe is die onbehandelde saad wat jy iewers in jou omgewing moet koop. Normale kostes in 2016 beloop gemiddeld 47 sent per kg.

Dit wissel effens afhangend van temperatuur en jou stelsel. Ook die saad soos gars, hawer, kanola, koring, mielies of sonneblom is enkele voorbeelde en kan wisseling veroorsaak. Ons lede gee ook raad oor hoe om beter voedingswaardes te bereik.

Ons baseer inligting op gars omdat ander middele nog meer ondersoek moet word. Dit mag egter groter verskeidenheid minerale en vitamiene tot gevolg produseer. Ons gaan ook kyk na melkbeeste want die groenvoer gee meer melk met beter gesondheid. Dan om diere in droogtes te laat produseer en groter sukses behaal.

Die R900 om lid te word is regtig 'n druppel in die emmer as jy kyk na al die voordele om saam te Boer met gesonde groenvoer. As jy iewers vashaak of sukkel skryf aan ons by_mailto:admin@stigting.com

Groenvoer teen 1 tot 7.

50 kg saad produseer gemiddeld 350 kg groenvoer.

700 liter water per dag gee 10 ton voer per maand en voed

150 skape of 23 beeste.

Jy gebruik slegs 1% van die water om dieselfde as 1 hektaar

onder 'n spilpunt te produseer. Jy bespaar dus baie pomp kostes.

In 2016 is die produksie kostes R480 per ton groenvoer.

Moenie groenvoer terugwerk na droe materiaal nie want

die verteerbaarheid is baie meer as droe materiaal se gegewens.

Gebruik eerder groenvoer as gedroogte voer want dit is beter

verteerbaar selfs vir varke en hoenders. Herkouers is deur

God gemaak om groenvoer of groen gras hoogs

effektief te verteer.

Lusernbome is net so effektief mits jy dit reg beplan

en weet wat jy doen.

Ons gee jou al die detail sodat jy nie"skoolgeld"hoef

te betaal nie. Klik nou op "voeg by koopkaart" en voltooi

aflyn betaling. Jy kan die geld via Internet of by die bank

in betaal. Plaas net jou naam by die verwysing.

Betaal in by ABSA spaarrek. 9179255773 Takkode 632005

aan: Stigting met jou voorletter en van as verwysing.

Of skryf aan my by:mailto:admin@stigting.com

Wat moet jy doen?Jy Koop hier die program en betaal dan R900 by die Bank detail wat dan vir jou gegee sal word. Hou daarna jou epos fyn dop en kyk ook dat die epos nie onder "spam" is nie. Jy is dan lid van die groep en sal detail per epos ontvang. Enige probleme kontak ons per epos. Ons antwoord alle epos binne 2 werkdae en waarborg dat jy jou produk sal kry. Jy moet net kyk dat jou epos adres reg is en jou epos stelsel reg werk._Al ons lede is tevrede,. jy sal ook wees.

Groetnis

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

overview

Beskrywing

Voordele

purchase membership

product categories