ss_new1-Optimized.gif

SAAI Stigting

R0.00

  • product code: VAU3RL
  • product type: membership subscription
Share

Dis nuut, dis jou toekoms. Weg met apartheid. Weg met rasse haat. Weg met die ou regse politiek.

Jou toekoms is: Werk - ekonomiese ontwikkeling - afrikaanse opleiding - opleiding vir werk - mediese sorg - sekuriteit

Saam met Christus en die SAAI Stigting die toekoms in ...

Die Gelofte volk is daai een wat begin was by Bloedrivier se gelofte. Die volk waarvan die Boodskapper Siener van Rensburg oor voorspel het tydens die Anglo - Boere oorlog. Daai volk wat weer opstaan in Suidelike- Afrika. Ja, daai een.

As jy jou met die Gelofte volkkan vereenselwig mag jy lid word en ons help om jou te help. Slegs mense wat hulle as vriende, ondersteuners of nageslagte van die Gelofte volk beskou mag lid word en ook die byvoordele geniet. Geen verpligting word op jou geplaas en alles is vrywillig.Tans deel ons net inligting oor die nabye toekoms.

Ons stem JA vir Christenskap en stem NEE om enige iets sleg aan ander te doen. Wie dit ook mag wees.

Ons is nie rassisties nie maar ons werk vir beter toekoms in die Blanke gemeenskap omdat die staat tans net swartes bevoordeel. Lees gerus meer oor die SAAI Stigting of Google dit. Moet ons net nie vergeet nie, want jy mag dan jou toekoms vergeet.

Om aan te sluit: Klik op koop en registreer. Bevestig e-pos en jy is deel van die toekoms planne. Jy sal daarna e-pos ontvang om jou op hoogte te hou van die planne wat ons saam beplan. Jou toekoms is in jou hande. Sluit nou aan deur gratis lidmaatskap te koop.

Of lees meer oor wat Siener se voorspellings behels, hier: https://nuus.stigting.com:

As nog meer wil lees oor die SAAI Stigting en alles wat gedoen word gaan hier:https://stigting.com

Of as jy dalk wil bydra met geld of jou betrokkenheid skryf aan ons:mailto:admin@stigting.com

In ons beplanning is skole, universiteite, kerke, ouetehuise, sekuriteit, hospitale en behuising. Die belangrikste van ons benadering isekonomiese ontwikkeling. Ons glo dat sonder werk beteken jy niks. Sonder sake bedrywe is daar geen werk en geen toekoms. Streek ontwikkeling geniet ons hoogste prioriteit en ons weet wat, waar gebou gaan word.

Gratis lede sal met tyd op hoogte gehou word van die ontwikkelings en jy kan ook lees en jou bydrae lewer. Selfs kommentaar word waardeer en jy kan onder die kategorie SAAI Stigting deelneem. Alles gratis.Maak ons aan al jou vriende bekend en nooi hulle om saam te stap.

Streek inligting.

Beskermende sekuriteit magte.
Versorging sentrums.
Televisie netwerk
Fonds insameling.
Oorsese ondersteuning.
Afrikaanse opleiding.
Ontwikkeling
Huis vesting
Werkskepping
Ekonomiese groei
Om aan te sluit: Klik op koop, voltooi registrasie en bevestig e-pos.

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

overview

Beskrywing

Voordele

purchase membership

product categories