Die_Skepping_se_gees.jpg

Die Skepping se Gees, kombinasie van Die Lewende eBoeke

R370.00

  • product code: 0YB2PV
  • product type: digital download
Share

Die Skepping se Gees - Buitenste ruimte - ontdekkings - lewens reis - doel van die lewe - Heilige Gees - engele - Wie het God gemaak? - ewige lewe - vyf minute na die dood - evolusie - Wat om te glo...

Weet jy waarmee word jou kinders gebombardeer? Verstaan jy die jeug, die studente as nog jy, nog Pastoor en nog Dominee hulle vrae kan antwoord?

Het jy al besef hoeveel mense twyfel of God bestaan. Het jy al gevra of evolusie waar is?

Het jy al die iretasie beleef met patetiese antwoorde oor geeste en die lewe na die dood?

In hierdie saamgestelde eboek antwoord ons die vrae wat die Professor jou nie geleer het nie. Ons praat reguit en antwoord reguit. Ons begin heel voor by die skepping. Die skepping van aarde, hel en Hemel.

Dan gaan ons na die Bybel in die adendums en trek die Bybel geskrifte uitmekaar. Ons kyk wat om te glo en wat nie. Ons kyk na verskillende perspektiewe en gee jou die enigste waarheid.

In die tweede lewende eboek gaan ons dieper kyk na geeste en engele. Waaruit dit bestaan en die geweldige vrae oor vyf minute na die dood. Ons moet almal dood gaan, maar waar is die dood se angel?

Verstaan jy jou eie gees? Het jy n gees? Is jy afstammeling van die ape? Wat is feite? Ons verduidelik alles vir jou en nog meer: As jy nog vrae het of punte van verskil, kan jy vra wat jy wil.

Maak solank hierdie webwerf oop in nuwe oortjie(tab).https://skepping.stigting.com
Kry n verkorte kyk van wat die lewende eboek behels met fotos en videos. Lees solank hier klaar terwyl die webwerf daar aflaai.

Koop vir jou Pastoor, Dominee, Professor hierdie eBoek sodat hulle wys kan word uit die duisternis van so baie mense. Tog moet jy nie vir ma en pa vergeet. Hou op preek vir jou kinders en gee vir hulle die eboek. As hulle jonger as 16 jaar is moet jy hulle bystaan want ons wys ook bose geeste en hulle werksaamhede.

As jy wel almal vergeet dink dan tog aan jouself en koop ietswaardevol wat jou eie lewe en kennis sal verryk. Leer dan jou eie mense reg. Sonder leuens oor geld. Beveg saam die duiwel en glo die waarheid met feite.

Betaling van R370 vir saamgestelde "Die Skepping se Gees" kan geskied met jou eie Internet of bank toepassing(app) op jou foon;

Aan: Deon S
ABSA spaar rekening: 9179255773
Takkode: 632005
Plaas jou naam by verwysing.
Klik dan op add to cart op hierdie blad en voltooi proses.
Enige probleme skryf aan: store@affiliatebank.net of admin@stigting.com

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

overview

Beskrywing

Voordele

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

add to cart

quantity

product categories