skape_klein.jpg

Begin en versnel met Skape en Bokke

R900.00

  • product code: 2EXPVY
  • product type: membership subscription
Share

Kleinvee, Skape en Bokke. Merino, Dorper, Vetstert tot Boerbok. Ons begin van die aankoop keuses, siektes, krale, diefstal tot volle produksie. Dan slaan ons oor na versnelde produksie met kampe, lekke, afdakke tot Hidroponiese groenvoer.

Winter, droogte veldbrande tot benutting van bome. As ons beweer ons begin dan begin ons daar by die vrou wat net gehoor het van skaap en bok. Ons eindig daar waar dieproduksie 150% per jaar beloop met kommersieel en stoet. Ons sluit dus die totale pakket in.

Jy kan nie net 'n paar aritkels lees en dan weet jy hoe om te boer nie. Wat nog van suksesvol wees. As jy eers sien hoe vrek so twintig of dertig van jou skape op een dag dan sal jy jou hare uit jou kop wil trek omdat jy nie by ons groep aansluit nie.

Ons groep deel die basiese dinge tot die nuutste tegnologie vir net nege honderd rand. Een malig.

Minder as een skaap of bok se geld doen ons dit met een doel voor oe en dit is om jou skoolgeld te spaar. Ons leer almal daaruit en verbeter elke dag.

Om by ons groep aan te sluit kos jou net R900. Jy klik net op "Buy Now" en voltooi die proses. Dan betaal jy met Internet of jou eie bank se "app" op jou selfoon en jy is lid. Plaas net jou naam by verwysing. Hier is die bank besonderhede:

Naam: Stigting

ABSA spaar rekening no: 9179255773

Takkode:632005

Verwysing:Jou naam

Binne een dag sal jy begin om epos te ontvang: As dit nie in jou "inbox" is nie KYK OOK ONDER "SPAM" OF "JUNK"

Enige probleme skryf aan Deon byadmin@stigting.com

Alle epos word binne 2 dae beantwoord.

VOORDELE:

# Jy kry pdf dokumente in jou epos wat jy stoor en lees soos benodig.

# Die inligting is nuut en bevat die nuutste tegnologie en medikasie.

# Jy kan vrae vra nadat jy deur al die inligting gewerk het.

# Jy ontvang die nuutste metodes om jou kudde te verbeter.

# Ons beskik oor die beste nuutste sagteware vir jou rekenaar om jou diere te monitor en te verbeter.

# Jy kan ook jou sukses en probleme met ons groep bespreek want jy is dan deel van ons.

Ons beloof dat jy ekstra skape per jaar sal produseer en om jou skape of bokke te spaar deur vrektes te voorkom. Ons voorkom van siektes tot wilde diere en beskerm so jou kudde.

Nog iets.Ons het reeds skape geskuif vanaf Prieska na die sentrale deel soos Potchefstroom. Ons gaan staps gewys beskryf oor probleme en hoe ons die kudde aanpas by totaal ander omstandighede.

Ons kyk dan ook na intensiewe omstandighede want almal het nie groot gronde nie. Veral nie aan die begin nie.

Daar is inligting wat ons glad nie in die openbaar mag bekend maak nie soos watter maatskappye se goed nie werk nie.Sulke maatskappye sal ons aankla as ons die feite en veeartse se name noem. As jy egter verliese weens hulle maak trek hulle net skouers op. Dis hoekom ons sulke tiepe inligting slegs in 'n geslote groep bekend maak.

Versnel jou produksie en verbeter jou kwaliteit.

Klik nou op "Buy Now"en hou op tyd mors.

ONS BOER VOORUIT MET SPOED

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

overview

Beskrywing

Voordele

be the first to write a review for this product

you need to login or register to post a review

purchase membership

product categories