Your cart

no items in your cart

Main categories

FAQ categories

Left ad block

Landbou

landbou, boer, skape, beeste, bokke

Hidroponiese Groenvoer en Lusernbome

Hidroponiese Groenvoer en Lusernbome

Groenvoer - (DIY) Kom bou jou eie saam met ons... Ons het 335 lede in totaal aan die begin van 2017. Vanjaar gaan ons verder om produksie van lammers te verhoog. Vir elke 100 ooie wil ons 150 lammers produseer. Dit is 'n lampersentasie van 150%. Voer jy skape, beeste,…

R130.000.00 R900.00

more info add to cart
Begin en versnel met Skape en Bokke

Begin en versnel met Skape en Bokke

Kleinvee, Skape en Bokke. Merino, Dorper, Vetstert tot Boerbok. Ons begin van die aankoop keuses, siektes, krale, diefstal tot volle produksie. Dan slaan ons oor na versnelde produksie met kampe, lekke, afdakke tot Hidroponiese groenvoer. Winter, droogte veldbrande tot benutting van bome. As ons beweer ons begin dan begin ons…

R900.00

more info add to cart
SS wonderlek

SS wonderlek

SS Wonderlekse gratislede vorm deel van toetse en inligting word aan alle lede gestuur oor die vordering met die Wonderlek. Selfs die wat net wil weet wat die nuutste is kan lid wees. Om uitslae en menings per e-pos te ontvang koop u bloot die gratis item teen R0.00 vul…

R0.00

more info add to cart