Groenvoer selfdoen in Afrikaans Bou eie stelsel

Mar 22 2018 posted by Deon
Groenvoer selfdoen in Afrikaans Bou eie stelsel

Groenvoer selfdoen in Afrikaans. Klein grond?

Kom bou saam aan jou eie stelsel vir Hidroponiese Groenvoer selfdoen in Afrikaans

Groenvoer deur die selfdoen metode begin met die bou van die stelsel. Daarna verkry ons die groei van verskillende saad soos gars, mielies, hawer en nog baie meer soorte. Sluit nou aan by ons groep en begin jou Hidroponiese groenvoer self kweek.

Hidroponiese groenvoer saam met 10% goedloop droe voer plus lek kan vir jou sukses verseker. Van die gevestigde Boere maak 'n marge van R70 000 per maand op net 4 hektaar. Jy kan dus veiliger boer, diefstal baie beter voorkom en meer winsgewend boer. Hierdie tiepe boerdery gee meer werkbare oplossings vir intensiewe boerdery met veral skaap en bok.

Jy kan met so min as 2 hektaar boer. Vergeet die miljoene rande vir plase en maak sukses op 'n plot. Kostes tans is so R30 000 afhangend wat jy reeds het. 700 liter per dag is al water wat jy benodig.

Vandag is grond pryse hoog en die politiek uiters sleg. Bruin mense moet maar vergeet van regering hulp. 15% van plase behoort reeds aan bruin mense en oorskrei die regering se kwota. Plase en hulp is slegs aan swartes. "Bad" maar waar.

As daar wereld wyd en ook in middel Afrika hidroponies geboer word, volhoubare en ekonomies, hoekom kan jy nie?

Jy moet natuurlik onbehandelde saad koop of plant soos hawer. Ons gee jou ook raad oor waar en hoe om dit te kry op ekonomiese metodes. Ons kyk nie net dat jy die stelsel bou nie maar ook om veilig te kweek en te voer. Ons luister na ons lede en verbeter die proses.

Jy kan ook lid word teen so half skaap se prys. Vir volledige inligting koop jy die lede program hier: https://affiliatebank.net/afr

Jy kan ook sommer kyk onder ons produkte op ons tuis blad.

Boer en versnel met skaap en bok

Ons stop nie daar nie maar ons is tans ook besig om die kudde te verbeter en produksie te versnel. Ons doen dit afsonderlik in 'n ander lede program. Daar kyk ons na die volledige planne hoe om te boer maar nog meer: Hoe kan jy verbeter. Ons leer bymekaar.

Sluit dadelik aan.