Hidroponiese groenvoer

Jul 29 2017 posted by Deon hidroponiese groenvoer
Hidroponiese groenvoer

Klein grond /plot of klein hoewe met net 700 liter water en jy kan boer. Ons kyk na skape of bokke in detail. Wins en sukses wat reeds bereik is.

R70 000 wins per maand op 4 hektaar. Dit is nie slim stories nie maar ons gee die feite aan ons lede van hoe die man dit reeds doen. Ons het honderde lede wat die beste en nuutste inligting deel. Ek vat dit saam en versprei dit onder ons sodat ons met spoed vooruit kan boer. LET OP daar is 2 groepe die een handel oor groenvoer en die ander een oor hoe om te begin en te versnel met skape of bokke. Jy kan ook aansluit teen R900 eenmalig.

Jy spaar dit sommer in so 3 maande en maak minstens R70 000 per maand. As een man dit kan doen hoekom kan jy nie? Aanvaar net dat jy dit nou nie in jou eerste jaar sal regkry nie. As jy egter ons planne volg weet jy dat jy planne volg wat reeds werk en hoef jy nie skoolgeld te betaal nie.