Dood en sin van lewe

Dood en sin van lewe
Dood en sin van lewe

In die lewende eboek begin ons met die Skepping want God het ‘n doel gehad toe God die aarde geskep het. Items soos familie en vriende was van die begin af daar. God het dit so beplan nog voor hy die eerste mens geskep het.

Ons het ook gesien hoe God met elke mens ‘n doel het. Saam die toekoms in. Om eers op dieselfde golf te kom is dit "Die skepping” as eboek wat jou behulpsaam sal wees.

Belangriker is "Die Skepping se Gees”. Hier word voort gegaan om God se gees te sien waar dit uitgestort word aan die mense op aarde sodat die mens God kan ervaar in sy lewe op aarde. Dis nou nie meer God daar ver nie maar God met ons.

So kan jy nou saam met God lewe. Jy moet egter die Bybel goed verstaan rakende geeste sodat jy weet wat die Heilige Gees behels. Die dood het slegs betekenis as jy die werking van die Heilige Gees verstaan.

Jy moet kan onderskeid tref tussen die bose en die Heilige gees. Dikwels verstaan die mense die doel van God se seun as mens op aarde maar hulle verstaan nie hul eie dood nie. Mense wil nie praat oor die dood nie. Dikwels raak mense vrees bevange as die dood in die gesig gestaar word.

Dikwels te laat wil mense weet wat die dood behels. Vir die ingeligte is die dood selfs die begin van ‘n wonderlike nuwe lewe terwyl vir ander is die dood die bitternis. Die bitternis wat net met trane begroet kan word. Te laat en tevergeefs. Die einde.

Die lewende eboek oor die dood en sin van lewe
Die Skepping se Gees

As jy nog nie die Skepping se gees gelees het nie sal jy ook deel wees van die te laat en tevergeefs. Dit terwyl die wat reeds die lewende eboek gelees het hul doel op aarde verstaan en geniet.

Maar meer is dat die wat die lewende eboek gelees het die dood en sin van lewe verstaan. Hul dood en sin van lewe is die vreugde wat hulle ervaar met hul eie dood.

Wanneer hulle geskok word met die dood van hul geliefdes dan is daar vrede in hul hart. Hul verlang maar verstaan werklik. Die dood en sin van lewe soos in Die Skepping se Gees kan jou voorberei maar nog meer: Jou weer laat lewe met vreugde tot jou eie dood.

Kry "Die Skepping se Gees” onder ons produkte op hierdie webwerf OF gaan kyk hier vir meer:https://skepping.stigting.com