Groenvoer selfdoen in Afrikaans Bou eie stelsel

Groenvoer selfdoen in Afrikaans Bou eie stelsel
Mar 22 2018 posted by Deon 0

Groenvoer selfdoen in Afrikaans. Klein grond? Kom bou saam aan jou eie stelsel vir Hidroponiese Groenvoer selfdoen in Afrikaans Groenvoer deur die selfdoen metode begin met die bou van die stelsel. Daarna verkry ons die groei van verskillende saad soos gars, mielies, hawer en nog baie meer soorte. Sluit nou aan by ons groep en begin jou Hidroponiese groenvoer self kweek. Hidroponiese groenvoer saam met 10% goedloop droe voer plus lek kan vir jou sukses verseker. Van die gevestigde Boere maak 'n marge van R70 000 per maand op net 4 hektaar. Jy kan dus veiliger boer, diefstal baie beter voorkom en meer winsgewend boer. Hierdie tiepe boerdery gee meer werkbare oplossings vir intensiewe boerdery met veral skaap en bok. Jy kan met so min as 2 hektaar boer. Vergeet die miljoene rande vir plase en maak sukses op 'n plot. Kostes tans is so R30 000 afhangend wat jy reeds het. 700 liter per dag is al water wat jy benodig. Vandag is grond pryse hoog en die politiek uiters sleg. Bruin mense moet maar vergeet van regering hulp. 15% van plase behoort reeds aan bruin mense en oorskrei die regering se kwota. Plase en hulp is slegs aan swartes. "Bad" maar waar. As daar wereld wyd en ook in middel Afrika hidroponies geboer word, volhoubare en ekonomies, hoekom kan jy nie? Jy moet natuurlik onbehandelde saad koop of plant soos hawer. Ons gee jou ook raad oor waar en hoe om dit te kry op ekonomiese metodes. Ons kyk nie net dat jy die stelsel bou nie maar ook om veilig te kweek en te voer. Ons luister na ons lede en verbeter die proses. Jy kan ook lid word teen so half skaap se prys. Vir volledige inligting koop jy die lede program hier: https://affiliatebank.net/afr Jy kan ook sommer kyk onder ons produkte op ons tuis blad. Boer en versnel met skaap en bok Ons stop nie daar nie maar ons is tans ook besig om die kudde te verbeter en produksie te versnel. Ons doen dit afsonderlik in 'n ander lede program. Daar kyk ons na die volledige planne hoe om te boer maar nog meer: Hoe kan jy verbeter. Ons leer bymekaar. Sluit dadelik aan.

read more →

Dood en sin van lewe

Dood en sin van lewe
Aug 27 2017 posted by Deon 0

Dood en sin van lewe In die lewende eboek begin ons met die Skepping want God het ‘n doel gehad toe God die aarde geskep het. Items soos familie en vriende was van die begin af daar. God het dit so beplan nog voor hy die eerste mens geskep het. Ons het ook gesien hoe God met elke mens ‘n doel het. Saam die toekoms in. Om eers op dieselfde golf te kom is dit "Die skepping” as eboek wat jou behulpsaam sal wees. Belangriker is "Die Skepping se Gees”. Hier word voort gegaan om God se gees te sien waar dit uitgestort word aan die mense op aarde sodat die mens God kan ervaar in sy lewe op aarde. Dis nou nie meer God daar ver nie maar God met ons. So kan jy nou saam met God lewe. Jy moet egter die Bybel goed verstaan rakende geeste sodat jy weet wat die Heilige Gees behels. Die dood het slegs betekenis as jy die werking van die Heilige Gees verstaan. Jy moet kan onderskeid tref tussen die bose en die Heilige gees. Dikwels verstaan die mense die doel van God se seun as mens op aarde maar hulle verstaan nie hul eie dood nie. Mense wil nie praat oor die dood nie. Dikwels raak mense vrees bevange as die dood in die gesig gestaar word. Dikwels te laat wil mense weet wat die dood behels. Vir die ingeligte is die dood selfs die begin van ‘n wonderlike nuwe lewe terwyl vir ander is die dood die bitternis. Die bitternis wat net met trane begroet kan word. Te laat en tevergeefs. Die einde. Die lewende eboek oor die dood en sin van lewe As jy nog nie die Skepping se gees gelees het nie sal jy ook deel wees van die te laat en tevergeefs. Dit terwyl die wat reeds die lewende eboek gelees het hul doel op aarde verstaan en geniet. Maar meer is dat die wat die lewende eboek gelees het die dood en sin van lewe verstaan. Hul dood en sin van lewe is die vreugde wat hulle ervaar met hul eie dood. Wanneer hulle geskok word met die dood van hul geliefdes dan is daar vrede in hul hart. Hul verlang maar verstaan werklik. Die dood en sin van lewe soos in Die Skepping se Gees kan jou voorberei maar nog meer: Jou weer laat lewe met vreugde tot jou eie dood. Kry "Die Skepping se Gees” onder ons produkte op hierdie webwerf OF gaan kyk hier vir meer:https://skepping.stigting.com

read more →

Skape en bokke sukses van R70 000

Skape en bokke sukses van R70 000
Jul 29 2017 posted by Deon 0

Sluit aan by ons lede programme en maak wins op net 4 hektaar. As ons mense dit kan doen kan jy ook. Ons het die "know how". In Afrikaans die beste tegnologie. Ons mense waar jy ook kan aansluit het reeds die 150% produksie kerf bereik. Ons volgende teiken is 200%. Dit beteken as jy 100 ooie het wil jy 200 lammers per jaar kry. Hoe? As ons die 150% kon bereik dan is die 200% ook moontlik. Neem deel en ons werk aan verskeidenheid planne oor hoe om veral jou bestuur te verbeter. Minder grond en meer skape en bokke. Dit is ons doel. Ons teiken. Ons doelwit. Terwyl ander nog sukkel met vrektes kan jy saam met ons boer. ONS BOER VOORUIT MET SPOED.

read more →

Hidroponiese groenvoer

Hidroponiese groenvoer
Jul 29 2017 posted by Deon 0

Klein grond /plot of klein hoewe met net 700 liter water en jy kan boer. Ons kyk na skape of bokke in detail. Wins en sukses wat reeds bereik is. R70 000 wins per maand op 4 hektaar. Dit is nie slim stories nie maar ons gee die feite aan ons lede van hoe die man dit reeds doen. Ons het honderde lede wat die beste en nuutste inligting deel. Ek vat dit saam en versprei dit onder ons sodat ons met spoed vooruit kan boer. LET OP daar is 2 groepe die een handel oor groenvoer en die ander een oor hoe om te begin en te versnel met skape of bokke. Jy kan ook aansluit teen R900 eenmalig. Jy spaar dit sommer in so 3 maande en maak minstens R70 000 per maand. As een man dit kan doen hoekom kan jy nie? Aanvaar net dat jy dit nou nie in jou eerste jaar sal regkry nie. As jy egter ons planne volg weet jy dat jy planne volg wat reeds werk en hoef jy nie skoolgeld te betaal nie.

read more →

Die Skepping se Gees

Die Skepping se Gees
Jul 29 2017 posted by Deon 0

Die Skepping verduidelik hoe ons son stelsel ontstaan het maar ook die enigste moontlikheid. Hoe werk die Heilige gees na die uitstorting van die gees. Die Heilige gees is vandag "God met ons" die Drie-enige-God is nie meer daar ver maar by ons en om ons. Hoe werk dit? daar is nie in die Bybel 'n boek oor die gees nie. Die Skepping se Gees verduidelik in baie maklik verstaanbare taal 'n samestelling van honderde versies in die Bybel. Dit is vandag 'n moet om hierdie eboek te lees sodat dit in vandag se moderne tegnologie verduilik kan word aan kinders wat verward groot word. verward want hulle word bestook met valse inligting en verdraaide inligting deur mense wat net agter geld aan is.

read more →