Afrikaans: dis nou lekker om alles te verstaan in jou eie taal. Daar is egter meer want dit kan ook vir die eerste keer in Suider Afrika gebruik word. Belangrik om te onthou is dat dit totaal afsonderlike programme is. met ander woorde 'n Internationale program en 'n Suider Afrika program wat glad nie met mekaar verbind is nie. Klik hier vir die
|
Jy kan natuurlik by albei plaaslik sowel as internationaal aansluit maar let op dat die super bemarkers vir elkeen van die program moet registreer waaraan jy wil deelneem. Die kommissie word ook afsonderlik bepaal en die een presteer nie tans beter as die ander. Dit is meer vaardighede in die taal van jou keuse wat tel |
Sluit aan as 'n super Bemarker en vedien omtrent 2 keer meer as die gewone gratis Bemarker . As jy nog nie bekend is met bemarking moet jy gerus begin met 'n program soos Alles in Een goue lidmaatskap. Dit sal jou vinnig help om wins en 'n lewe te maak op die Internet. |
|